Modulekode | GNR 852 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module bied ? oorsig van die teoretiese en konseptuele apparatuur wat die veld van kritiese genderstudie onderlê. As sodanig, hersien die module akademiese genealogieë van genderstudie, en word sleutelmerkers op die pad van die sosoiale en politieke stryd vir erkenning, regte, representasie en hulpbronne, sowel as die breuklyne wat in die proses blootgelê is, herbesoek. Juis om hierdie rede word ? groeiende literatuur oor seksualiteit en interseksualiteit in die module geïntegreer. Die teoretiese komponent van die studieveld word toegepas in tematiese besprekings van kontemporêre kwessies en resente navorsing in genderstudies, met spesiefieke fokus op Suider-Afrika. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App